Reisiger

Reisiger

Elsa Joubert beskryf haar lewensreis met die insig, presiese aanvoeling en skrywerlike waagmoed wat in boek ná boek gevorm en geslyp is. Reisiger is verrassend, verhelderend, meesleurend, en bied een van die ontroerendste maar terselfdertyd ook mees lewensbevestigende uitbeeldings van die mens se konfrontasie met die dood van 'n geliefde.

Auteur | Elsa Joubert
Taal | Afrikaans
Type | E-book
Categorie | Biografieën & Waargebeurd

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9789063252083
Boekomslag voor ISBN: 9789464711035
Boekomslag voor ISBN: 9789492600424
Boekomslag voor ISBN: 9780624078012
Boekomslag voor ISBN: 9780624084334
Boekomslag voor ISBN: 9780624082361


Boekn ©