Swerfjare Van Poppie Nongena

Swerfjare Van Poppie Nongena

Elsa Joubert se strak joernalistieke beskrywing van die lewe van die swartvrou Poppie Nongena is 'n aangrypend menslike portret en tegelyk ook 'n belangrike stuk hedendaagse geskiedskrywing. Van die boek is gese dat die Afrikaner hierna nooit weer sal kan se: Maar ons het nie geweet nie! Dit is met nie minder as drie pryse bekroon nie: die Luytprys, die Hofmeyrprys en die CNA-prys.

Auteur | Elsa Joubert
Taal | Engels
Type | Paperback
Categorie | Literatuur & Romans

bol logo

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9789464711035
Boekomslag voor ISBN: 9789023960461
Boekomslag voor ISBN: 9789025367404
Boekomslag voor ISBN: 9789083194707


Boekn ©