Broers

Broers

Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op 'n ry. Daarom is die Belgiese koning sy peetpa en het hy 'n geskenk van die koninklike paleis ontvang: 'n goue beker en 'n goue lepel met 'n kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die B vir Boudewijn of vir Bart staan. In hierdie versameling sketse vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef. Deur die verwonderde oe van die jongste word selfs die mees alledaagse gebeurtenis iets buitengewoons. Die broers bly deurgaans naamloos en word net aangedui as die oudste, stilste, opregste, verste, liefste, vinnigste en ek . Die vertellings, waarin sy ma, pa en ouma ook figureer, is tegelyk fantasie ryk en lewensgetrou. Dit is 'n boek wat oud en jonk sal geniet: van tieners tot tagtigers.

Meer boeken van Bart Moeyaert.

Auteur | Bart Moeyaert
Taal | Engels
Type | Paperback
Categorie |

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9789021475332
Boekomslag voor ISBN: 9789021419947
Boekomslag voor ISBN: 8717703011814
Boekomslag voor ISBN: 9789021475431
Boekomslag voor ISBN: 9789027648662
Boekomslag voor ISBN: 9789045125404


Boekn ©