Ottie

Ottie

Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek, maar eers gaan kampeer hulle uit in die parkeerterrein voor die rekenaargebou waar hy sy papiere moet kry...Ottie verstaan nie veel hiervan nie en hul dierevriendjies ook nie. Wanneer die polisieman hulle kom wegjaag, vlieg Kwark, die kraai, voor die bussie uit om vir hulle 'n rustige kampeerplek uit te wys. Intussen raak die twee muise in Ottie se mandjie, wat van die hotel af saamgekom het om Die wye wereld te sien, onrustig omdat hulle nog nie in Muistopia, oftewel Muisparadys, is nie.

Auteur | Annie M.G. Schmidt
Taal | Engels
Type | Hardcover
Categorie |

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9789045127491
Boekomslag voor ISBN: 9789045111360
Boekomslag voor ISBN: 9780553535013
Boekomslag voor ISBN: 9789045128481
Boekomslag voor ISBN: 9781782690368
Boekomslag voor ISBN: 9780553535020


Boekn ©