
Die ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf
Die ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf het die volgende pryse verower: 'n Zilveren Penseel (Nederland, 2003), 'n Eselohr (Duitsland, 2003) en 'n Bratislava Goue Plaak (2003). Die verhaal is al in tien tale vertaal. Carll is in Belgie in 1969 gebore en woon steeds daar in die stad Gent. Carll se geheime ambisie is om 'n sweefstokarties te wees, maar hy is bang vir hoogtes. Nou swaai hy eerder sy towerstaf oor kinderboeke. Hy is een van Belgie se beroemdste illustreerders met tientalle boeke op sy kerfstok. Die ongelooflike liefdesverhaal van Meneer Morf is die eerste prenteboek wat hy geillustreer en geskryf het.
Auteur | | Carll Cneut |
Taal | | Engels |
Type | | Hardcover |
Categorie | |