Die Wereld Van Susanna Smit

Die Wereld Van Susanna Smit

Outeur en historikus Karel Schoeman skets in hierdie werk 'n lewende beeld van Susanna Smit: nie net van haar persoonlike wedervarings nie, maar ook die agtergrond waarteen haar lewe afgespeel het: die onrustige tyd aan die Oosgrens, Susanna se verbintenis met Bethelsdorp en die vroee werksaamhede van die Londense Sendinggenootskap, die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia. Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Dit is aan haar dat die kreet Liewer barrevoets oor die Drakensberge ... (teen die Britse oorname van Natal) toegeskryf word. Susanna Smit was ook die skrywer van 'n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse vasle.

Auteur | Karel Schoeman
Taal | Engels
Type | Hardcover
Categorie |

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9781869199784
Boekomslag voor ISBN: 9789491583506
Boekomslag voor ISBN: 9781869191474
Boekomslag voor ISBN: 9789050114301
Boekomslag voor ISBN: 9781869194970


Boekn ©