
Katoog
Luna is 'n jong speursersant wat haar eerste moordsaak moet oplos. In hierdie proses word sy saam met luitenant Johan Botha gekonfronteer met dinge uit hulle verlede waarop hulle nie gereken het nie.
Auteur | | Jeanette Stals |
Taal | | Afrikaans |
Type | | E-book |
Categorie | | Thrillers & Spanning |