n Goeie dag vir Boomklim

n Goeie dag vir Boomklim

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om n petisie teken, is dit die begin van n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in n boom in n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus n kans om raakgesien te word a


Auteur | Jaco Jacobs
Taal | Afrikaans
Type | E-book
Categorie |

bol logo

Kijk verder



Boekn ©