Katalekte

Katalekte

Die subtitel "artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan" dui reeds op die belangrikste temas in Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood. Maar tog is daar ook, soos altyd, gedigte wat 'n viering is van die lewe en van die liefde. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Soos voorheen, gedigte wat aards is én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. En steeds, die assosiasie van letsels, oorblyfsels, flardes, van onvolledigheid. En uiteindelik, 'n oorgang na "die bevryding van onsigbaarheid".Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in, van pampoen tot nar: 'n integrale deel van die teks.

Auteur | Breyten Breytenbach
Taal | Afrikaans
Type | Paperback
Categorie | Poëzie, Bloemlezingen & Letterkunde

Kijk verder

Boekomslag voor ISBN: 9789057599828
Boekomslag voor ISBN: 9798462042591
Boekomslag voor ISBN: 9780624086611
Boekomslag voor ISBN: 9780798142847


Boekn ©